
Pogačar palm sy vierde Tour de France in
Loading player...
Die heersende kampioen, Tadej Pogačar, het gister sy vierde Tour de France-titel gebuit en sy status as mees dominante fietsryer van sy generasie bevestig. Die Sloween kon egter nie met die laaste skof spog nie omdat die Belg, Wout van Aert, hom in die Champs-Élysées in Parys verbygesteek het. Die tweemalige wenner, Jonas Vingegaard van Denemarke, was vier-minute-24-sekondes stadiger as Pogačar, met die Duitser, Florian Lipowitz, derde op die algemene ranglys. Pogačar sê hy besef hy kan nie vir ewig meeding nie: