Plaaslike visuele kuns is ‘n wonderlike geskenk en belegging

Loading player...
Die gedagte dat visuele kuns ‘n belegging en wonderlike geskenk is, is een van die redes hoekom die maandelikse kunsuitstalling by URTH in Bloemfontein, ontstaan het. Diandra Steenekamp van die Secret Artists’ Club sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop, om kunstenaars te nooi om hul werke ook te deel en om die publiek te nooi om hul te kom ondersteun. Toegang is gratis en dit vind maandeliks op elke eerste Sondag plaas. Navrae kan gerig word aan Diandra by 072 726 8052.
30 Jul English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

70 jaar van die NWU PUK-Koor word in November gevier

’n Naweek van nostalgie, samesyn en inspirerende koormusiek wag wanneer die NWU PUK-Koor einde vanjaar sy 70ste bestaansjaar vier. Die reünie van 20 tot 23 November op die Potchefstroomkampus gaan die kersie op die koek wees van ’n opwindende jaar. Kobus Venter, koordirigent, sluit by Yolanda Maartens aan in die…
29 Sep 3 min

Handbags and heritage collaborate at Oliewenhuis Art Museum in Bloemfontein

This unusual curatorial approach creates fresh visual narratives by combining historical handbags with contemporary and classical artworks. The exhibition "On the arm of every woman" features a thoughtfully curated selection of beautifully crafted artifacts and artworks, overseen by three female curators. The selection draws from the prestigious collections of Oliewenhuis…
25 Sep 3 min

Luna Paige debuteer haar produksie ‘Die Reisigers’ in Potchefstroom

In Die Reisigers verken die sanger-liedjieskrywer Luna Paige temas van beweging, stilte van gees, aanvaarding en selfliefde. Die vertoning is geïnspireer deur haar persoonlike ervarings op reis — onder meer op die Spaanse Camino — sowel as haar waarnemings as reisiger en kunstenaar. Sy sluit by Yolanda Maartens aan in…
22 Sep 4 min

English cellist, Michael Kevin Jones invites you on his South African tour

The English cellist, Michael Kevin Jones, studied Music Performance piano/cello at the Royal College of Music (London). He was also a student of Niel Immelman (piano). While a student at the Royal College of Music, he was chosen to play for the Royal family and awarded a German government scholarship…
16 Sep 5 min