Vermeerder klimaatsbefondsing, hoor G20 energie-werkgroep

Loading player...
Die G20 se Energie-oordrags-werkgroep in Sun City, Noordwes, is aangespoor om klimaatbefondsing te vermeerder om die energiekrisis te beëindig. Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, bepleit dat beloftes verander na gekoördineerde beleggings. Hy vra ook befondsing van transmissie, verspreiding en buigsame opwekking, sowel as ondersteuning vir klein, medium en mikro organisasies en projekte in 'n vroeë stadium. Ramokgopa beklemtoon klimaatbefondsing moet inklusief word en moet diegene wat dit die nodigste het teen die vereiste skaal en spoed bereik:
30 Jul 11AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

'Please call me'-skepper soek steeds R9,4 miljard by Vodacom

Die skepper van “Please Call Me”, Nkosana Makate, sê hy is vol vertroue die Appèlhof sal Vodacom dwing om hom 9,4-miljard Suid-Afrikaanse rand se vergoeding te betaal. Makate het Vodacom se vroeëre aanbod van 47-miljoen-rand verwerp. Die Konstitusionele Hof het Vodacom nou verlof tot appèl toegestaan en kritiseer die Appèlhof…
31 Jul 11AM 1 min

Toestande in Gaza net lyding vir kinders: Unicef

Die Verenigde Nasies se Kinderfonds, Unicef, sê humanitêre toestande in Gaza bly ʼn katastrofe, met kinders wat honger ly, oorwerkte hulpwerkers en skaars brandstof- en watervoorraad. 'n Half-miljoen mense, byna ʼn kwart van die bevolking, beleef toestande soortgelyk aan hongersnood terwyl die res ook swaarkry. Die Israelse Weermag het glo…
31 Jul 11AM 1 min

Moenie Goreangab-dam vis eet nie, dis gevaarlik

Die ministerie van visserye het sy stem by dié van die Windhoekse munisipaliteit gevoeg en waarsku inwoners om nie vis in die Goreangab-dam te vang om te eet nie. Volgens die ministerie word vis wat in die dam gevang word selfs verkoop. Afvalwater van omliggende nywerheids- en woongebiede vloei in…
31 Jul 10AM 1 min

Angola brandstofprysstyging 'gaan nie ngungula-smokkel keer'

Reaksie word ontvang op die verwydering van subsidies op die brandstofprys in Angola. Dit het na geweld in die buurland gelei na die prys op 1 Julie met meer as 30 persent gestyg het en 22 mense is dood. Maar die prys, 7 Namibiese dollar 72 sent per liter is…
31 Jul 10AM 1 min