
Trump gesels oor sy tariewe, môre is D-dag
Loading player...
Amerika sal 25 persent tariewe hef op goedere wat uit Indië ingevoer word, plus 'n ongespesifiseerde boete vir die koop van Russiese olie en wapens, het president Donald Trump aangekondig. Hy het op Truth Social gesê die maatreëls sal op 1 Augustus in werking tree. Trump het later by die Withuis oor die tariewe gepraat.