
Mpofu looi Ramaphosa in die hof
Loading player...
Die voormalige president, Jacob Zuma, se prokureur Dali Mpofu, sê Cyril Ramaphosa het ministers bevorder wat in die bevindinge van die Staatskapingkommissie geïmpliseer was. Die Konstitusionele Hof het uitspraak voorbehou in die MK-party se saak waarin Ramaphosa se besluit uitgedaag word om die minister van Polisie, Senzo Mchunu, op spesiale verlof te plaas. Mpofu voer aan daar is geen rasionele verband tussen Mchunu se spesiale verlof en die bevindings van die Madlanga Kommissie nie: