
Trump se tariewe draai in die hof
Loading player...
Dit gons internasionaal oor die sperdatum vandag vir Amerikaanse president Donald Trump se handelstariewe, met sy oorspronklike belofte van 90 ooreenkomste in 90 dae wat nie vervul is nie. Daar is egter 'n hofsaak in die Amerikaanse appèlhof aan die gang wat die wettigheid van die tariewe uitdaag, en volgens Andy Lapiererre, die hoof van Amerikaanse sekuriteite by die beleggingsbankfirma Piper Sander, is die tariewe heel moontlik onwettig. Hy het met CNBC Televisie gepraat.