Trump se tariewe is 'n mengelmoes van persentasies

Loading player...
President Donald Trump van Amerika het ʼn uitvoerende bevel onderteken wat tariewe vir meer as 60 lande aanpas terwyl die nuwe tariewe op ingevoerde goedere vandag van krag word. Dit is so hoog as 41-persent vir Sirië en 40-persent vir Laos en Mianmar. Kanada se tarief styg van 25- tot 35-persent. Suid-Afrika se tarief bly onveranderd op 30-persent. Die Withuis se perssekretaris, Karoline Leavitt, sê die hersiene tariewe sluit ʼn daling in op goedere uit Israel, Indië en Lesotho:
1 Aug 4AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Varkinvoere val 34,3% in tweede kwartaal

Statistieke van die tweede kwartaal deur die Lewendehawe- en Lewendehaweprodukte-raad toon dat Namibië se varkinvoere altesaam 1,5 miljoen kilogram beloop het, 34,3 persent laer as in dieselfde tydperk verlede jaar. Van hierdie invoere was 64,3 persent afkomstig van Spanje, gevolg deur Suid-Afrika met 17,9 persent en Botswana met 3,8 persent…
20 Aug 11AM 1 min

McIlroy prys hersiene PGA-toer kampioenskapsformaat

Gholf: Die wêreld nommer-twee, Rory McIlroy erken hy het nie probleme met die afslaanformaat wat by die FedEx-beker in die PGA-toerkampioenskap gebruik is nie. Dit word vanjaar verander sodat die voorloper op punte, in die geval die wêreld nommer-een, Scottie Scheffler, op baansyfer saam met die res van die deelnemers…
20 Aug 11AM 1 min

Unam bereik veeartsenykunde mylpaal

Die Universiteit van Namibië het 'n belangrike mylpaal bereik met die ondertekening van 'n wedersydse erkenningsooreenkoms tussen die Suid-Afrikaanse Veeartsenykundige Raad en die Namibiese Veeartsenykundige Raad. Namibies-opgeleide veeartse kan nou direk in die buurland registreer, net soos gegradueerdes van die Universiteit van Pretoria in Namibië kan. Kosmos 94.1 Nuus het…
20 Aug 11AM 1 min

Endurance Desert Challenge hou aan groei

Swakopmund is weer die gasheer vir die Namibian International Endurance Desert Challenge-uithouritte wat van 26 to 29 Augustus plaasvind. Perderuiters van so ver as Australië en Slowakye het ingeskryf en die verdedigende kampioen, Colin Makonde, sal weer in aksie wees. Francois Lottering het meer.
20 Aug 11AM 1 min