Nuwe ras hoendertjies in SA gevestig

Loading player...
‘n Nuwe ras hoendertjies word in Suid-Afrika gevestig, die American Seramas, hulle is ook die kleinste hoenderras in die wêreld.
10 Aug 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dit is brandseisoen en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen wat voorle

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen en uitdagings wat voorle. Isabel van Tonder gesels met Johan Terblanche,, bestuurder van die sambreelbrandverenigings in die Vrystaat oor die gereedheid van brandverenigings in die Vrystaat. Daar word ook brandstroke en veiligheidsvereistes bespreek.
11 Aug 1AM 21 min