
Cyril sê alles word in die stryd gewerp om verhouding met VSA te normaliseer
Loading player...
Die ANC-president Cyril Ramaphosa sê die regering gaan voort om met die Verenigde State te praat oor die normalisering van handelsbetrekkinge en die versterking van bilaterale bande. Dit volg op Amerika se besluit om 'n eensydige tarief van 30-persent op Suid-Afrikaanse uitvoere te hef. Ramaphosa vra vir meer beleggings in die instelling van die Afrika-vasteland Vryhandelsgebied en die afwisseling van uitvoermarkte: