
Massaskietery by militêre basis in Georgia
Loading player...
ʼn Amerikaanse weermagsersant op aktiewe diens is gearresteer nadat hy by die Fort Stewart militêre basis in Georgia losgebrand en vyf van sy medesoldate gewond het. Amptenare sê die verdagte, die 28-jarige sersant Quornelius Samentrio Radford, het met sy persoonlike handwapen op die soldate geskiet. Brigadier-generaal John Lubas sê die ondersoek duur voort en die motief vir die skietery is nie in die stadium bekend nie: