
Jon Rahm veg vir wêreldranglyspunte vir LIV-spelers
Loading player...
Gholf: Die tweemalige major-kampioen, Jon Rahm van Spanje, sê meer moet gedoen word om ander geleenthede te vind vir spelers om wêreldranglys-punte te bekom. LIV Gholf het in Junie weereens aansoek gedoen vir wêreldranglyspunte nadat dit in Oktober 2023 afgekeur is - onder meer omdat daar nie afsnypunte in LIV-toernooie is nie en 'n beperkte aantal spelers kan deelneem. Die wêreldranglys is een van die hoofroetes vir spelers om vir majors te kwalifiseer. Rahm sê positiewe gesprekke vind wel plaas: