
Namibië sluit aan by nuwe SAOG Toersime-alliansie
Loading player...
Suider-Afrika se toerismeleiers het 'n nuwe komitee gevorm om streeksamewerking te verbeter en toerisme te bevorder. Die SAOG Toerisme-alliansie sal fokus op die verhoging van intra-streeksreise en die verbetering van lugverbindings oor die 16 lidlande, met die doel om die streek se volle toerismepotensiaal te ontsluit. Natalia Rosa, projekleier van die alliansie, het aan Kosmos 94.1 vertel watter voordele die inisiatief vir Namibië inhou.