
Dís hoekom regering 51%-belang in myne moet eis: NUM
Loading player...
Lede van die publiek voer aan dat die regering beter salarisse vir mynwerkers moet beding in plaas van om 'n 51 persent belang in nuwe myne te eis, aangesien dit Namibiërs direk meer sal bevoordeel. Die IPC waarsku dat die regering se plan beleggers kan afskrik, terwyl die Mynwerkersunie van Namibië dit ondersteun. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met George Ampweya, die Mynwerkersunie se sekretaris-generaal.