
Scott Barret terug vir All Blacks teen Pumas
Loading player...
Rugby: Scott Barrett is terug na 'n besering om Nieu-Seeland môre aan te voer in die Rugbykampioenskapswedstryd teen Argentinië in Córdoba. Hy sal saam met Fabian Holland op slot begin in een van nege veranderings aan die span wat verlede maand se reeks teen Frankryk in Hamilton afgesluit het. Tupou Vaa’i keer ook terug nadat hy die laaste toets teen die Franse weens 'n besering misgeloop het. Die All Blacks se hoofafrigter, Scott Robertson, verwag 'n strawwe kampioenskap: