Ashmund Martin gesels met Chris Burgess oor 'n nuwe reeks.

Loading player...
OFM se Ashmund Martin gesels met Landbou Weekblad redakteur Chris Burgess oor die nuwe reeks-Oplossings vir die Platteland.
18 Aug 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Waterbuffelmelk by Babylonstoren in Kaapse Wynlande is uniek

Waterbuffelmelk en 'n boerdery met waterbuffels is wat jy by Babylonstoren in die Kaapse Wynlande gaan kry. Die unieke boerdery word bedryf deur Kobus Lambrechts van die plaas Rietvlei. Isabel van Tonder gesels met Kobus om meer van die unieke boerdery uit te vind.
28 Sep 11PM 5 min