
DA vra ondersoek na Polokwane-renosterdilemma
Loading player...
Die DA in Limpopo vra dat 'n onafhanklike wildbestuurspesialis dringend die toekoms van die renosters ondersoek wat vanuit Polokwane hervestig is. Die renosters is in 2017 na 'n onbekende reservaat verskuif na 'n stropingsvoorval. Mariëtte Pretorius van die DA sê 'n onafhanklike bestuurspesialis moet 'n koste- en waarde-ontleding doen en aanbevelings doen oor die beste belange van die renosters sowel as die belastingbetalers van Polokwane: