‘Modulacion’ aangebied deur die Vrystaat Jeugorkes, gaan gehoor met hul talent verras

Loading player...
Vrystaat Jeugorkesbestuurder, Victoria Seekoei en hoof fluitspeler, Dalene Fourie sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM KLunsteklop. Die Vrystaat Jeugorkes (FSYO) koester en ontwikkel die talent van jong musikante. Sluit by hulle aan terwyl hulle hul talent en harde werk ten toon stel in hul konsert op 6 September 2025. Toegang is gratis maar kaartjies moet wel op Quicket bespreek word.
20 Aug 2025 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min