‘Classical Icons’ word deur die Vrystaatse Simfonieorkes aangebied onder leiding van dirigent Gérard Korsten

Loading player...
In September het jy geleentheid om die Vrystaatse Simfonieorkes oor twee vertonings te sien optree. Pianis Ben Schoeman tree as solis op die 13de en 14de by die Odeion in Bloemfontein. Hy sien vreeslik uit na die geleentheid en natuurlik om die verhoog met ‘n ikoon in sy eie reg, Gérard Korsten, te deel. Ben sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop en vertel ook van sy gunstelling item op die program. Kaartjies is beskikbaar by Quicket.
26 Aug 2025 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min