
Reform UK sal met enige regering onderhandel, moreel of nie
Loading player...
Die migrante-krisis in Brittanje kring uit met talle protesaksies by hotelle regoor die land waar migrante aangehou word, wat voorkom. Die konserwatiewe Reform UK sê as hy aan bewind was in die land, sou hy met enige regering, insluitend Soedan en die Taliban in Afghanistan, ooreenkomste onderteken om hulle migrante terug te vat, ongeag of die moreel is of nie. Die party se Richard Tice het met SkyNews gepraat.