
Standard Bank SA loods Volhoubaarheids-akademie
Loading player...
Standard Bank Suid-Afrika het sy Volhoubaarheids-akademie bekendgestel. Dis ʼn gratis leerplatform wat praktiese maatskaplike, omgewings-, bestuurs- en volhoubaarheids-oplossings aan sake-ondernemings regoor Afrika bied. Die akademie is ontwikkel in samewerking met Microsoft en Philanthrosoft. Manessah Alagbaoso van Standard Bank sê deelnemers kan deur die platform insig kry in die gebruik van hernubare energie, klimaat-slim landbou en vernuwing in waterbestuur: