Charl Saunderson gesels oor werknemers se belangrikheid in 'n boerdery.

Loading player...
Charl Saunderson gesels in sy weeklikse praatjie oor die belangrikheid van werknemers in 'n suksesvolle boerdery en hoe om jou werkers soos 'n "10 koei vrou" te behandel.
28 Aug Afrikaans South Africa Business · Philosophy

Other recent episodes

Charl Saunderson gesels hierdie week oor erkenning en dankbaarheid.

'Kom praat 'n bietjie boer' met Charl Saunderson. Hierdie bekende dorperstoetteler van Kenhardt in die Noord-Kaap, wat ook tans besig is met meesterstudies in landbou, gebruik eenvoudige “boere-terme” om ‘n belangrike skakel in die boerdery uit te wys en deel so ‘n paar lesse met mede-landbouers om seker te maak…
9 Oct 4 min