
"Die dag toe ek nie meer wou leef nie" Rosie Kotze deel haar getuienis.
Loading player...
Wat doen jy as jou geliefde vasgevang is in verslwaing se kloue? Rosie Kotze deel haar getuienis oor haar man se uitdaging met alkoholisme en haar boek "Pienk Pienker Pienkste - ñ storie van onbeskryflike genade"