
Bethlehem Voortrekker Hoërskool vier 123 jaar op die 1ste September
Loading player...
Bethlehem Voortrekker Hoërskool is ‘n leierskool op alle gebiede. Bethlehem Voortrekker Hoërskool streef om steeds ná 123 jaar toonaangewend te bly en Trekkerwees uit te bou om aan sy leuse se strewe te voldoen. Pulane Nel-Sekepe gesels met Adjunk Hoof, Benette Britz oor al die feesvieringe wat plaasvind. Non Sibi Sed Patriae – Nie vir myself nie, maar vir my Vaderland!