
Wynand du Preez - God sorg vir ons
Loading player...
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is nogsteeds uit Lukas 12 en dit is: “God sal vir jou sorg.”