Breyton Milford, hoofbestuurder van Agri Expo gesels oor landbou en landbouskoue in SA.

Loading player...
Johan Gunter gesels met die hoofbestuurder van Agri Expo, Breyton Milford oor landbou en landbouskoue in SA.
3 Sep 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Waterbuffelmelk by Babylonstoren in Kaapse Wynlande is uniek

Waterbuffelmelk en 'n boerdery met waterbuffels is wat jy by Babylonstoren in die Kaapse Wynlande gaan kry. Die unieke boerdery word bedryf deur Kobus Lambrechts van die plaas Rietvlei. Isabel van Tonder gesels met Kobus om meer van die unieke boerdery uit te vind.
28 Sep 11PM 5 min