Charl Saunderson gesels hierdie week oor die voordele van goeie netwerke in Landbou.

Loading player...
Hierdie bekende dorperstoetteler van Kenhardt in die Noord-Kaap, wat ook tans besig is met meesterstudies in landbou, gebruik eenvoudige “boere-terme” om ‘n belangrike skakel in die boerdery uit te wys en deel so ‘n paar lesse met mede-landbouers om seker te maak jy 'boer dat dit bars!' Hierdie week gesels Charl oor goeie netwerke in Landbou. Om Charl te kry by jou byeenkoms, stuur ‘n epos na charl@dorpers.co.za.
4 Sep Afrikaans South Africa Business · Philosophy

Other recent episodes