Kalaharistories: Haal Asem en...

Loading player...
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Haal asem en...” uit Miga 6:8 en Spr 21:3
18 Sep 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

CHANÉ's New Single “Brand New Heart”

Christian Artist CHANÉ Drops New Single “Brand New Heart” Making Waves In The USA First USA Release | Main Stage Artist Chané works with Dove Award Producer on something Brand New.
16 Sep 10AM 7 min

Ds Janlu Kuyler - Die eerste bekeerdes

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan gesels hy oor Handelinge 2:37, 41-42 oor die heel eerste bekeerdes.
18 Sep 11AM 6 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
17 Sep 11AM 5 min

Huweliksfokus: Praat met God oor bekommernisse

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Praat met God oor bekommernisse.”
17 Sep 10AM 4 min

Wynand du Preez - Is jy gereed?

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is nogsteeds uit Lukas 12 en dit is: “Is jy gereed?”
16 Sep 10AM 4 min