Klerksdorp 7’s – Sport, musiek en feesviering!

Loading player...
Klerksdorp 7’s het 15 jaar gelede ontstaan en groei elke jaar net groter. Vanjaar se fees skop 26 September 2025 af met ’n golfdag by die Orkney Gholfbaan. Die dag is oop vir die publiek – kom ondersteun en kuier saam! Organiseerder, Raymond Vermeulen, gesels met Kayla Barker om meer te vertel. Sport, musiek, kunstenaars, heerlike stalletjies, kosmaak en meer - Kaartjies vir die musiekaande is beskikbaar by Quicket.co.za.
23 Sep 2025 English South Africa News · Business

Other recent episodes

Reinke se Besproei vir Groei'-landbouprojek vir skole: Villa Crop Protection

Pulane Nel-Sekepe gesels met Voltan Senekal, Bemarkingsbestuurder van Villa Crop Protection. Hul praat oor gewasbeskerming en Villa Crop Protection se betrokkenheid by Reinke se landbouprojek vir skole. As jou skool toegang het tot 1 tot 5 hektaar landbougrond en 'n betroubare waterbron, moenie wag nie. Besoek ofm.co.za se kompetisie-blad of…
15 Sep 3 min

Eastvaal Multi - Ferdi Coetzee

Pulane Nel-Sekepe gesels met Ferdi Coetzee van Eastvaal Multi gedurende die Braaiday Friday. Hy verstel wat die venoontskap met Gimmies Potchefstroom beteken, en hoe die kompetisie van Win-a-Car inpas by hul 'community first' benadering om 'n verskil te maak in Potchefstroom.
11 Sep 4 min

Gimmies - Michael van der Merwe

Pulane Nel-Sekepe gesels met Mnr. Michael van der Merwe, Hoërskool Gimnasium Potchefstroom. Hy vertel ons meer van die vennootskap tussen Gimmies en Chery Potchefstroom, en hoe preise die Win-a-car kompetisie die skool help met fondsinsameling. Die detail word gedeel van wat presies jy moet doen om in te skryf en…
11 Sep 4 min