
NG Kerk Bloemfontein-Wes Gemeente
Loading player...
Ons deel met u die Erediens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op Sondag 28 September 2025 gelei deur ds Johan David.
Skriflesing: 2 Korintiërs 3:1-6
Tema: Watter storie vertel my lewe?
Sterkte vir die week wat voorlê.
Skriflesing: 2 Korintiërs 3:1-6
Tema: Watter storie vertel my lewe?
Sterkte vir die week wat voorlê.