Johan Gunter gesels met Annelize Smit van Niekerk, bestuurder Opleiding en Ontwikkeling by NWKV oor goeie raad en maniere om besoedeling te voorkom in die skeerseisoen wat jou woltjek kan benadeel.
Dit is eersdaags weer tyd vir Nampo Alfa wat plaasvind op Nampo Park, net buite Bothaville. Isabel van Tonder gesels met Albert Loubser, organiseerder Lewende Hawe oor die skou.
Isabel van Tonder gesels met Naas Botes verbonde aan die Veediefstaleenheid in die Vrystaat oor die Agri Facial Recognition stelsel om naspeurbaarheid van vee te verbeter.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.