Weird Wide Web - Herwinning het dalk net 'n bietjie te ver gegaan!

Loading player...
Ons is almal ten gunste van herwinning. Jy weet, red die planeet vir ons toekoms, reg? Maar in China het hulle dit dalk 'n bietjie te ver gevoer. Stel jou voor jy koop naelknipsels! Ja!
30 Sep 2025 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web – Is voëls die oorspronklike musikante?

Wetenskaplikes het ’n paar boeiende ooreenkomste ontdek tussen die manier waarop mense sing en die manier waarop voëls hul liedere voortbring. En dit blyk dat ons dalk meer in gemeen het met ons geveerde vriende as net die genot van ’n melodie.
10 Nov 8AM 2 min