
Nampo Alfa vind binnekort plaas. Albert Loubser, organiseerder Lewende Hawe gesels oor die skou
Loading player...
Dit is eersdaags weer tyd vir Nampo Alfa wat plaasvind op Nampo Park, net buite Bothaville. Isabel van Tonder gesels met Albert Loubser, organiseerder Lewende Hawe oor die skou.