NAMPO ALFA 2025 groter en beter as ooit - Bennie Zaayman
Loading player...
NAMPO ALFA Vee-, Jag- en Buitelug-ekspo vind weer 16 - 18 Oktober 2025 by NAMPO Park, net buite Bothaville plaas. Die ekspo is daagliks oop 08:00 - 17:00 en Saterdag tot 15:00 en bied drie dae vol avontuur vir die hele gesin. Bennie Zaayman, NAMPO Park Bestuurder, Graan SA, kom vertel meer oor wat besoekers kan verwag.
Toegang is net R70 per dag, met gratis toegang vir kleuters en gratis parkering vir alle besoekers. Kry jou kaartjies aanlyn via OpenTickets of by die hek. Kry meer inligting hier: https://sagrainmag.co.za/nampo-alfa-focus/