Jaco Strydom: Drie gesindhede vir lewe

Loading player...
Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se gesprek gaan met die tema: “Drie gesindhede vir lewe.”
7 Oct 2025 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Andie Steele-Smith: a shot at redemption

Andie Steele Smith is also known as the gang pastor from Australia. Today his theme is: “A shot at redemption” from Gen 50:20, Jer 29:11-14 and Rom 12:2.
23 Oct 1AM 4 min

Karen Meerholtz oor Ma's wat Omgee

Janine van Niekerk gesels met Karen Meerholtz, sy is die een wat elke maand vir ons reel om ‘n skoolhoof te reel namens Ma’s wat Omgee in die skole. Sy self is betrokke by HS Garsfontein se Mamma’s. So ons wil haar beter leer ken.
22 Oct 2AM 23 min

Lynette Beer - Vertrou God weer

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Vertrou God weer” uit 2 Kon 8.
22 Oct 1AM 4 min

Maria se Tafel

Wynand Rossouw gesels vanoggend met Dot van der Merwe oor Maria se Tafel - die musiekblyspel oor Jesus uit Maria se oogpunt uit. 4 – 6 Desember 2026, Lewende Woord Centurion Ouditorium. Bespreek kaartjies by www.mariasetafel.co.za
20 Oct 2AM 19 min

Ruth oor Vaderskap

Janine van Niekerk gesels met Rozanne Katz, anders bekend as Ruth, oor Vaderskap en hoekom sy ‘n liedjie daaroor moes skryf.
21 Oct 1AM 20 min