
Wetenskapfilmfees volgende week op Swakop
Loading player...
Die Wetenskapfilmfees word van 14 tot 25 Oktober by die Swakopmund Museum aangebied. Dit sal films, werkswinkels en interaktiewe wetenskapaktiwiteite aanbied onder die tema "Groen Werkgeleenthede: Vorm die Toekoms Deur Volhoubare Loopbane." Die fees, wat deur die Goethe-instituut iet vennote NaDEET en Ocean Conservation Namibia georganiseer word, poog om nuuskierigheid te prikkel en omgewingsbewustheid onder die jeug te bevorder. Michelle Namases, kultuurprogramkoördineerder by die Goethe-instituut, het meer.