
Nuwe All Blacks-afrigter opgewonde oor toer na SA
Loading player...
Rugby: Nieu-Seeland se nuwe hoofafrigter, Dave Rennie, sê hy is opgewonde oor die toer in Suid-Afrika later vanjaar. Die Springbokke is in Augustus en September gashere vir die All Blacks. Drie van die vier toetse word in Johannesburg en Kaapstad gespeel, en die ander een die eerste keer in Amerika. Rennie sê hy sien uit na die vooruitsig van ses intense weke op Suid-Afrikaanse bodem:

