Sanet Deysel gesels met Albert Jacobs van die Lions of the Lamb Span oor die Wild at Heart Bootcamp wat eersdaags plaasvind. Hierdie mannebediening is gebasseer op John Eldridge se boek, Wild at Heart en vat manne vir ‘n hele naweek weg om weer hulle siele te vind
Wêreldgeestesgesondheid word op Vrydag 10 Oktober beklemtoon en Sondag 12 Oktober 2025 is Nasionale Tuindag. Wat ‘n voorreg om Sonet Claassens (29) te kan gesels. Sy is die perfekte keuse om hierdie twee fokusdae as wegspringplek, te gebruik. Aangesien sy so baie in haar lewe moes oorkom en vandag met…
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Weeskind”…
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Agape Liefde vir ‘n lewenslange huwelik” uit 1 Joh 4:7.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.