
Khomas se belastingbetalersvereniging neem in November deel
Loading player...
Die Khomas Belastingsbetalers- en Inwonersvereniging word toegelaat om hulle hoed in te gooi vir die plaaslike owerheid verkiesings. Die Verkiesingskommissie het die groep toestemming gegee om met ander politieke partye mee te ding hierdie komende verkiesing wat in November gaan plaasvind. Kosmos 94.1 Nuus het met die groep se woordvoerder Shaun Gariseb gepraat.