
Famous Last Words van Jane Goodall uitgesaai
Loading player...
Netflix se reeks, Famous Last Words, doen onderhoude met bekendes met die doel om dit na hulle afsterwe uit te saai. So ‘n onderhoud is met die primatoloog dr. Jane Goodall, wat verlede week op die ouderdom van 91 oorlede is, gedoen en uitgesaai.