
Wynand du Preez - Moeilik om te verklaar
Loading player...
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die slinkse bestuurder in Lukas 16.