
Moet Suid-Afrika soos ons dit ken opbreek? | Ep. 4
Loading player...
Die Solidariteit Beweging het al op verskeie geleenthede gesê dat Suid-Afrika nie net ʼn regeringsprobleem het nie, maar ʼn bedelingsprobleem. Dat Suid-Afrika nie ʼn regeerbare eenheid is nie en moet verander.
In hierdie episode van Feit of versinsel vra ons – werk die Solidariteit Beweging om Suid-Afrika soos wat ons dit ken op te breek? Wat meen die Beweging moet bestaan in die plek hiervan?
In hierdie episode van Feit of versinsel vra ons – werk die Solidariteit Beweging om Suid-Afrika soos wat ons dit ken op te breek? Wat meen die Beweging moet bestaan in die plek hiervan?

