
Gesonde kulturele selfvertroue in ’n multikulturele samelewing | Ep. 7
Loading player...
Sommige kritici meen Afrikaners ly aan ernstige kulturele meerderwaardigheid. Ander sê weer hulle het selftrots lank reeds verloor en sukkel gevolglik met selfhaat.
In hierdie episode van Feit of versinsel vra ons: Hoe lyk gesonde kulturele selfvertroue in ’n multikulturele samelewing – en hoe bou die Solidariteit Beweging daaraan?
In hierdie episode van Feit of versinsel vra ons: Hoe lyk gesonde kulturele selfvertroue in ’n multikulturele samelewing – en hoe bou die Solidariteit Beweging daaraan?

