
Waar kom die Beweging se geld vandaan en wie besluit daaroor? | Ep. 5
Loading player...
Die Solidariteit Beweging is reusagtig groot met bykans 50 instellings, duisende personeellede reg oor die land, honderde duisende betalende lede wat miljoene rande se ledegelde elke maand betaal. Baie Afrikaners vertrou die Beweging met hierdie ondersteuning en geld om die regte besluite oor die regte dinge te neem.
In hierdie episode van Feit of versinsel vra ons – wie is die leiers wat besluit hóé geld vir watter dinge in die Solidariteit Beweging spandeer word?
In hierdie episode van Feit of versinsel vra ons – wie is die leiers wat besluit hóé geld vir watter dinge in die Solidariteit Beweging spandeer word?