
Die EU skryf vir ons voor oor bewaring, terwyl hulle wild uitgewis is
Loading player...
Reaksie word steeds ontvang oor die Europese Unie wat Namibië se voorstel om die handel in renosterhoring te reguleer, teenstaan. Die EU het lidlande gevra om teen die voorstel te stem by die komende CITES vergadering. Alex Oelofse, die eienaar van Mount Etjo, verduidelik die stem-strukture van CITES, wat die EU meer mag gee as individuele lande.