
Sauma verduidelik oor 'uraan in Stampriet-kom water'
Loading player...
Die Stampriet Akwifer Uraanmynbouvereniging, Sauma, gaan voort om sy standpunt te verdedig teen die voorgestelde in-situ-mynbou vir die Stampriet-kom. Tanja Dahl, 'n lid van die bestuurskomitee van Sauma, het tydens die jaarlikse kongres van die Namibiese Landbou-unie bewerings verwerp dat die water in die gebied reeds besoedel is, maar gewaarsku dat dit gevaarlik kan wees om twee of meer boorgate in die nabyheid te hê.