DA het kommer oor reaksietye van noodambulanse in Gauteng

Loading player...
Die DA in Gauteng sê ten spyte van swak reaksietye vir noodambulanse, beweer die Departement van Gesondheid dit het geen negatiewe uitwerking nie. Jack Bloom van die DA sê reaksietye van minder as 15 minute vir Prioriteit 1-oproepe in stedelike gebiede is vroeër aangeteken, maar hierdie standaard is nou laat vaar, en hulle gee slegs syfers vir oproepe met reaksietye van minder as 30 minute:
13 Oct 2025 4AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Ormonde ineenstorting is deel van groter boukrisis

Die vakbondfederasie Saftu sê die instorting van die gebou in Ormonde in die suide van Johannesburg weerspieël 'n dieper krisis in die land se bousektor. Agt werkers is Maandag dood toe 'n gedeelte van die gebou wat nog in aanbou was, ingetuimel het. Een persoon word steeds vermis. Woordvoerder Asive…
3 Mar 10PM 1 min

Iran was nie naby aan kernwapen nie - Grossi

Terwyl aanvalle in die Midde-Ooste uitbrei, sê die hoof van die Verenigde Nasies se kernwaghond, Rafael Grossi, Iran was nie naby ontwikkeling van 'n kernwapen nie, wat Amerikaanse president Donald Trump se bewering dat Iran 'n dreigende kernbedreiging inhou weerspreek. Op 'n vraag deur CNN se Becky Anderson of die…
3 Mar 10PM 1 min

Daar is goeie werk wat KI nie kan doen nie

Kunsmatige intelligensie is in die kollig nadat Amerikaanse militêre spanne Anthropic se KI-bot Claude gebruik het vir militêre intelligensie voor die aanval op Iran. Dit bring kommer oor werksekerheid weens KI weer na vore. Kosmos 94.1 Nuus het met arbeidskenner Tim Parkhouse gepraat wat raad gee vir jong werksoekers.
3 Mar 10AM 1 min

Mugabe Jnr. se borgaansoek weer uitgestel

Die Alexandra-landdroshof in Johannesburg het die borgtogaansoek van die seun van die voormalige Zimbabwiese president Robert Mugabe, Bellarmine, en sy medebeskuldigde, Tobias Mugabe Matonhodze, tot Donderdag uitgestel weens uitstaande dokumente en kragprobleme. Die twee word aangekla van poging tot moord en regsverydeling na 'n skietvoorval by hul huis in Hydepark…
3 Mar 10AM 1 min