
Groot opgewondenheid oor Hardap se koringoes
Loading player...
Boere by die Hardapskema is tans besig om hulle koring af te rond en benut ruim waterbronne. Die dam se vlakke is tans op 62.7 persent. Die weeklikse dambulletin word vandag verwag en alle tekens is dat invloei by Naute en moontlik Neckartal kon voorgekom het maar nie by Hardap nie. Kosmos 94.1 Nuus het met Rico Bothma 'n boer by die skema gesels.