
GOOD sê AfriForum moet bewyse van ANC-misdade oorhandig
Loading player...
Die GOOD-party sê indien AfriForum inligting het oor terreurdade wat in die apartheidsera onder die ANC of enige iemand anders se naam gepleeg is, moet dit aan die Nasionale Vervolgingsgesag oorhandig word. AfriForum het die Khampepe-kommissie versoek om vas te stel waarom ANC-leiers nie vir terreurdade vervolg is nie. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê AfriForum moenie hierdie inligting gebruik om apartheid se veiligheidsmagte goed te praat nie: