
Retief Burger - Aanbidding is antwoord op openbaring
Loading player...
Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy huidige reeks gaan oor fondasies. Vandag gesels hy oor “Aanbidding: Antwoord op openbaring.”





