
'Almal moet insette lewer' op geestesgesondheid-wetsontwerp
Loading player...
Reaksie word ontvang op die geestesgesondheid-wetsontwerp wat in die Nasionale Vergadering ingedien is. Die Swapo-parlementslid Sharonice Busch het in 'n gesprek met Kosmos 94.1 Nuus gesê dat die wetsontwerp insette en ondersteuning van almal benodig om 'n omvattende wet te word. Dit is aangesien daar gepoog word om te verseker dat geestesgesondheidsdienste in al 14 streke uitgebrei word. Busch het meer.